In haar nuwe boek, All Sorts of One-Dish Wonders, bewys die kosskrywer Chantal Lascaris jy kan lekker, heilsame etes kook deur net een pot of pan te gebruik, of dit nou ontbyt, hoofgeregte, bykosse of selfs nagereg is.

chantal lascaris
Chantal Lascaris is die skrywer van die kookboek All Sorts of One-Dish Wonders. Foto: Warren Heath

Hier is ’n paar resepte uit die boek.

1. PIKANTE TUNA-PENNE

pasta
Foto: Warren Heath

2. SAKPAS PERI-PERI-HOENDERLEWERS MET SAMPIOENE EN PASTA

pasta
Foto: Warren Heath

3. SMULLEKKER SPEK-EN-BASILIEPASTA

spek en basiele pasta
Foto: Warren Heath

4. GROENTERYKE GNOCCHI-BOLOGNESE

pasta
Foto: Warren Heath

  • All sorts of one-dish wonders deur Chantal Lascaris; foto’s: Warren Heath ( struik, R240* ) * voorgestelde kleinhandelprys deur uitgewer. 
DIE PRYS WAS KORREK MET DRUKTYD EN IS ONDERWORPE AAN VERANDERING SONDER VOORAFKENNISGEWING.