• Plaas alles in die bak van ’n voedselverwerker en verwerk tot glad.
  • Voeg nog 15 ml (1 e) olie by indien nodig.
  • Skep in ’n glasfles en verkoel.