Sous

Meng alles goed en hou eenkant.

Noedels

Geur die varkblokkies met sout. Verhit die helfte van die olie in ’n wok of groot pan en braai die varkblokkies in sarsies tot gaar. Skep uit en hou eenkant.

Verhit die res van die olie in dieselfde pan en roerbraai die eier tot gaar. Skep uit en hou eenkant.

Roerbraai die stingeluie, boontjiespruite, wortellinte en noedels 5 min.  saam. Giet die sous oor en roerbraai nog 5 min.

Skep die varkblokkies en eier by die noedels in, meng deur en verhit.

Afronding

Sprinkel die stingeluie en ekstra boontjiespruite, indien verkies, oor en sit voor.