• Plaas die steurgarnale in ’n mengbakkie.
  • Vinaigrette: Klits al die bestanddele goed saam en giet oor die steur­garnale. Laat marineer 30 min. in die yskas.
  • Jogurtsous: Meng al die bestanddele goed.
  • Afronding: Meng die roketblare liggies deur die steurgarnale en verdeel tussen 2 kelkies of bakkies. Versprei die avokado op die slaai en skep van die jogurtsous oor.