• Verhit die olie en roerbraai die ui, knoffel en soetrissie tot sag. Meng die res van die bestanddele buiten die snoek by.
  • Plaas die snoek met die velkant na onder op ’n gesmeerde bakplaat. Geur met sout en peper.
  • Skep die olyfmengsel bo-op en bak so 15-20 min. of tot die vis net gaar is.
  • Vir voorsit: Sit voor saam met die aartappels.