1. Vis met basiliebotter en tamatiesalsa

Die basiliebotter het ’n lekker byt en die tamatiesalsa is heerlik vars saam met die vis.

Foto: Jacques Stander

2. Gebraaide druiwe en Icebergslaai met spekslaaisous

Die spekslaaisous is heerlik saam met die slaaiblare en druiwe.

Foto: Jacques Stander

3. Olyfpotbrood

Die deeg word soos ’n rolkoek opgerol, deurgesny en dan in ’n sirkel gerol – te mooi!

Foto: Jacques Stander

4. Seekospot

’n Heerlike gereg ideaal vir vooraf eet en wat jy al ’n dag voor die tyd kan maak. 

Foto: Jacques Stander

5. Suurlemoentert met malva-meringue en gebraaide vrugte

Foto: Jacques Stander