Hierdie voedsame slaaie is kwistige bakke goedheid wat jy in groter porsies selfs as ’n hoofgereg kan voorsit.
In haar boek Bibby’s Kitchen: The Essence of Good Food vier die gewilde kosblogger Dianne Bibby die geure en visuele aantreklikheid van vars bestanddele.
Die boek bevat 'n groot verskeidenheid resepte vir alles van ontbyt, brood en slaai tot aandete, nagereg en southappies.
1. Beet-en-keker-ertjieslaai met bonepuree
2. Wilderys-en-freekeh-slaai met krulkool-en-pomelosous
3. Atjarwortelslaai met masala-grondbone
4. Pynappelslaai met klewerige soja-kasjoeneute
5. Eiervrugslaai met sumak en ’n papawersaad-en-tahinisous
- Beskikbaar teen R315 by takealot.com. Die prys was korrek teen druktyd en is onderworpe aan verandering sonder voorafkennisgewing.
Kom neem deel aan die gesprek
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET