1. Bone-en-oondgeroosterde-slaai

Smul gerus aan dié heerlike slaai. Dis ook ’n ideale vleislose hoofmaaltyd.

bone,oonderoosterde groenteslaai
Oondgeroosterde groenteslaai met bone. Foto: Jacques Stander

2. Botterskorsie-en-kekerertjieslaai met saliemayonnaise

Die vloeistof van die kekerertjies word vir die mayonnaise ingespan. Dis die ideale slaai vir veganiste.

botterskorsie,kekerslaai,saliemayonnaise
Botterskorsie-en-kekerertjieslaai met saliemayonnaise. Foto: Jacques Stander

3. Lensierysslaai met vrugtesalsa

Probeer hierdie lensierysslaai op sy eie of as bykos by jou volgende kuieraand. 

lensie,rysslaai,vrugtesalsa
Lensierysslaai met vrugtesalsa. Foto: Jacques Stander

4. Blomkoolslaai met amandelkoeskoes en sesamsaadslaaisous

Dié blomkoolslaai kry ’n smullekker nuwe kinkel. Rond dit af met vars koljander en mentblaartjies en/of granaatpitte en radyse. 

blomkool,slaai,amandel,koeskoes
Blomkoolslaai met amandelkoeskoes en sesamsaadslaaisous. Foto: Jacques Stander

5. Sampioenpastaslaai met neuteslaaisous

’n Lekker robuuste slaai. Portobellosampioene is heerlik geurig hierin.

sampioen,pastaslaai,neute
Sampioenpastaslaai met neuteslaaisous. Foto: Jacques Stander
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!