8 heilsame slaairesepte – hier is iets vir almal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Die soet-suur rosyntjiesous is heerlik saam met die botter­skorsie.

Dié sitrusslaaisous kikker doodgewone kool lekker op. Sny skyfies lemoen en peer by die slaai in. Dit is heerlik saam met die sonneblomsade wat jy in ’n pan rooster en daarna met ’n bietjie sojasous en suiker besprinkel.

Die sondroë tamatievinaigrette wat ons vir hierdie resep inspan, verhef die slaai tot iets heeltemal anders as die rysslaai waaraan ons gewoond is. Saam met die speseryneute kry die uitsonderlike slaai byna ’n rokerige smaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees