• Slaai: Pak die slaaiblare op ’n bord en sprinkel van die slaaisous oor. Pak die res van die slaaibestanddele bo-op.
  • Afronding: Plaas die okkerneute in ’n pan en sprinkel ’n bietjie suiker oor. Verhit sowat 5 min. tot die suiker begin smelt, maar skud die pan af en toe om te keer dat dit brand. Sprinkel oor die slaai.

Lemoenslaaisous

Slaaisous
Foto: Jacques Stander

  • Meng al die bestanddele en skud goed in ’n fles. (As jy die sonneblom­sade en okkerneute byvoeg, plaas alles in ’n voedselverwerker en verwerk tot glad.)
  • Skep in ’n bottel of fles.