• Slaaisous Meng die ­lemoensap, balsemieke asyn en olyfolie.
  • Slaai Skep die beetblokkies in ’n opdienbord.
  • Sprinkel die okkerneute, mielie en fetakaas oor.
  • Giet die slaaisous oor en stapel ’n paar roketblare bo-op.