• Sit die broccoli in 'n groot bak en bedek met kookwater. Laat staan 15 min., dreineer en spoel af met koue water. Dreineer goed.
  • Sit die broccoli saam met die res van die bestanddele in 'n mengbak. Meng liggies.
  • Slaaisous: Klits alles goed saam en giet oor die slaai. Meng deur. Versprei die slaai op 'n groot slaaibord.
  • Sprinkel: Meng alles goed en sprinkel oor die slaai. Sit voor of hou in die yskas tot benodig.
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.