• Meng al die gekapte groente met die kruisement en meng tot dit ’n dik vloeistof vorm. Voeg die tamatiepasta, sout, brandrissievlokkies en olie by en meng goed.

Wenk: Dit kan as bykos saam met die Papaz Yahnisi en die Portakalli Piliç of saam met enige soort kerrie voor­gesit word.