Skakel die roosterelement van die oond aan.

  • Bruschetta: Pak die brood op ’n bakplaat, bedruip met die olyfolie en rooster tot goudbruin. Vryf die knoffelhuisie oor elke snytjie.
  • Slaaisous: Plaas alles in ’n voedselverwerker en verwerk tot glad. Giet in ’n slaaibak. 
  • Slaai: Voeg die blare by die slaaisous en meng liggies maar goed deur.
  • Vir voorsit: Pak die bru­schetta op ’n plank, skep van die slaai bo-op elkeen, rond af met ’n sny kaas en sprinkel die dennepitte oor.
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!