• Plaas die koeskoes en aftreksel in ’n glasbak en maak toe met kleefplastiek. Laat staan 'n paar minute eenkant. Roer die koeskoes met 'n vurk tot los en korrelrig. Voeg die res van die slaaibestanddele by. 
  • Sous: Meng alles met 'n draadklitser. 
  • Giet oor die koeskoes en meng deur met ’n lepel. Geur met sout en peper en sit voor.
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.