• Kook die lensies en rys in aparte kastrolle tot gaar. Giet die slaaisous oor elk en laat afkoel.
  • Meng die lensies en rys en voeg die ui, komkommer, wortel en koljanderblare by. Skep in ’n bak. Sprinkel die sonneblom-sade en die feta oor.

Komynslaaisous

Slaaisous
Foto: Jacques Stander

  • Rooster die sade baie liggies in ’n warm, droë pan. Voeg die olie by en verhit effens.
  • Voeg die res van die bestanddele by en giet in ’n fles.