• Slaaisous: Meng die bestanddele vir die sous goed en hou eenkant.
  • Slaai: Pak die helfte van die slaaibestanddele in lagies in ’n groot glasslaaibak met reguit kante. Giet die helfte van die slaaisous oor.
  • Pak die res van die slaaibestanddele weer in lagies bo-op die sous. Hou van die bestanddele eenkant vir garnering.
  • Giet die res van die slaaisous oor en garneer met die bestanddele wat teruggehou is.
  • Plaas die slaai oornag in die yskas.