• Slaai: Giet die hoisinsous oor die krapstokkies en stoom tot gaar, sowat 3-5 min. Sny in repies en giet die helfte van die slaaisous oor terwyl nog warm.
  • Meng die res van die slaaibestanddele, voeg die krapstokkies by en meng liggies deur. Voeg nog sous by soos nodig.
  • Vir voorsit: Skep die slaai in ’n opdienbord en sprinkel die piekelgemmer en sesamsaad oor.

Oosterse slaaisous

  • Verwerk al die bestanddele in ’n voedselverwerker tot glad. Giet in ’n fles.