• Hol die ciabatta uit en los ’n rand van 1 cm rondom. Sny die binnekant van die brood in stukke. Vryf die uitgeholde brood sowel as die stukke brood met die knoffelhuisie. Pak op ’n bakplaat. Sprinkel die olyf­olie oor en rooster onder die rooster­element van die oond tot bros en goudbruin.
  • Meng die res van die bestanddele goed. Laat staan 15 min. en meng dan die geroosterde broodstukke by.
  • Skep die slaai in die uitgeholde brood en rond af met die kersie-tamaties, indien gebruik.

Resep deur Piet Marais en Frik Oostuizen

Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.