• Plaas die slaaiblare op ’n slaaibord. Rangskik die eiers, piekeltamaties, komkommer, radyse, ui, avokado en vars tamaties bo-op.
  • Giet die piekelsous oor die slaai.

WENK 

Die komkommer kan met broccoli-blommetjies vervang word.