• Kasjoeneute: Rooster die neute in 'n droë pan oor matige hitte tot goudbruin. Bedruip met die esdoringstroop en roer tot die neute goed bedek is. Verwyder van die hitte en voeg die sous by. Gee die kasjoes 'n vinniger roer, keer op 'n klein bakplaat uit en laat eenkant afkoel.
  • Slaai: Plaas al die bestanddele in 'n groot mengbak.
  • Sous: Klits al die bestanddele saam tot goed gemeng.
  • Afronding: Giet die sous oor die slaai en meng om te bedek. Voeg die helfte van die afgekoelde neute by en meng liggies. Skep in 'n opdienbord en besprinkel met die oorblywende klewerige kasjoeneute. 
  • Resep deur Dianne Bibby
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.