• Vinaigrette: Meng al die bestanddele en hou eenkant tot benodig.
  • Slaai: Kook die lensies en quinoa volgens die aanwysings op die verpakking. Dreineer, geur met sout en giet die sous oor terwyl dit nog warm is. Voeg die koljander en pietersielie by, meng en laat afkoel.
  • Skep in slaaibakke en ­bedek met gesnyde ­nektariens. Garneer met koljanderblare.