• Krummel: Droogrooster die grondboontjies in ’n pan tot goudbruin. Skep uit en rooster die sesam­saadjies ook tot goudbruin. Laat afkoel.
  • Maal die grondboontjies en sesamsaadjies grof in ’n maler en hou eenkant.
  • Slaaisous Klits al die bestanddele goed saam.
  • Slaai Meng al die bestanddele liggies en meng die helfte van die krummel deur.
  • Skep die slaai in bakkies en drup die sous oor. Sit voor saam met die ekstra krummel.