• Kook die rys volgens die aanwysings op die verpakking. Dreineer en sit eenkant om af te koel.
  • Voeg die oorblywende bestanddele by en meng liggies deur.
  • Vinaigrette: Meng al die bestanddele en gooi oor die slaai net voor jy dit voorsit.