Sesam-en-avokado-pokebakkies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

  • Rys: Berei die rys volgens die aanwysings op die verpakking. Wanneer die rys gaar en drooggestoom is, roer die rys­wyn­asyn en suiker by.
  • Laat die rys heeltemal afkoel en meng die sesamsaad by. Hou verkoel tot nodig. 
  • Doopsous: Meng al die bestanddele goed.
  • Afronding: Verdeel die rys in 4 bakkies en skep ’n hopie in elke bakkie. Pak van die wortelstokkies, komkommer en stingeluie in die bakkies langs die rys.
  • Doop die helfte van die avokadohelftes in die doopsous en dan in die sesamsaad en pak langs die groente. Sny die res van die avokado rofweg in stukke, drup van die sous oor en skep oor die rys.
  • Sit ’n hopie van die piekelgemmer in die middel van elke bakkie, indien verkies, en sit voor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees