• Slaaisous: Skud die slaaisousbestanddele saam in ’n flessie en hou eenkant.
  • Slaai: Meng al die slaaibestanddele, behalwe die sade, pitte of amandels,in ’n groot bak. Giet die slaaisous oor, meng deur en verkoel tot gebruik.
  • Sprinkel die sade, pitte of amandels oor net voor jy dit voorsit.

Wenk

Stampkoring, bruin basmatirys, koeskoes en erfenisgrane soos gort of spelt kan ookgebruik word.