• Slaaisous: Verwerk al die bestanddele in ’n voedsel­verwerker tot fyngekap. Dreineer indien verkies.
  • Groente en afronding: Pak die blare op ’n opdienbord, rangskik die groenbone, kaas, neute en olywe bo-op en giet die slaaisous oor. Rond af met die eetbare blomme.