• Kekerertjies: Meng alles goed en geur met die sout en vars gemaalde peper na smaak.
  • Slaai: Sny die waat­lemoen in blokkies of soos verkies.
  • Versprei die slaai­blare op ’n groot slaaibord. Skep die kekerertjies bo-op en meng liggies.
  • Pak die waatlemoenstukkies bo-op en sprinkel die stingeluie en feta oor. Sit onmiddellik voor.