By haar Stellenbosse kook-skool vir kinders leer Martjie Malan, ’n bak­liefhebber, kosboekskrywer en onderwyseres, die kleinspan kos maak. Hulle leer onder meer hoe om 'n resep te volg en veilig te werk.

Sy het spesiaal vir ons dié resepte ontwikkel wat kinders self, maar onder toesig, by die huis kan maak.

Ontbyt

1. Ontbytglasies

Ontbytglasies. Foto: Jacques Stander
Ontbytglasies. Foto: Jacques Stander

2. Plaatkoekies

Plaatkoekies. Foto: Jacques Stander
Hugo Malan (2½) smul salig aan ’n plaatkoekie. Fot
Hugo Malan (2½) smul salig aan ’n plaatkoekie. Foto: Jacques Stander

3. Ontbytnessies

Ontbytnessies. Foto: Jacques Stander
Carissa en Phebe leer die waarde van spanwerk ter
Carissa en Phebe leer die waarde van spanwerk terwyl hulle geurige ontbytnessies maak. Foto: Jacques Stander

Middagete

4. Slaaibootjies

Slaaibootjies. Foto: Jacques Stander
Slaaibootjies. Foto: Jacques Stander

5. Frikkadelle in pitas

Frikkadelle in pitas. Foto: Jacques Stander
Die tweeling Thean (links) en Renae, wat in gr. 1
Die tweeling Thean (links) en Renae, wat in gr. 1 is, is uiters mede­dingend. Hulle kyk wie die heel beste frikkadelpita kan bou. Foto: Jacques Stander



6. Groentesosaties

Groentesosaties. Foto: Jacques Stander
Phebe verf ’n lekker sousie aan haar groentesosati
Phebe verf ’n lekker sousie aan haar groentesosatie voor dit in die oond gerooster word. Foto: Jacques Stander

7. Hoender-en-sampioen-filopakkies

Hoender-en-sampioen-filopakkies. Foto: Jacques Stander
’n Mens hoef nie groot te wees om te kan kos maak
’n Mens hoef nie groot te wees om te kan kos maak nie. Enigiemand kan ’n filopakkie vul, meen Hugo. Foto: Jacques Stander

Nagereg

8. Murgpampoentjie-en-rosyntjie-muffins

Murgpampoentjie-en-rosyntjie-muffins. Foto: Jacque
Murgpampoentjie-en-rosyntjie-muffins. Foto: Jacques Stander

9. Amandelstafies

Amandelstafies. Foto: Jacques Stander
Teresa maak seker die amandelstafies proe eksieper
Teresa maak seker die amandelstafies proe eksieperfeksie – iemand moet dit immers beproef. Foto: Jacques Stander

10. Vinnige sjokolade-mousse

Vinnige sjokolade-mousse. Foto: Jacques Stander
Tha­rine het haar vernuf in die kombuis verfyn ter
Tha­rine het haar vernuf in die kombuis verfyn terwyl sy die mousse gemaak het. Foto: Jacques Stander

Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.