SPYSKAART 1: MAKLIK EN INFORMEEL

’n Vinnige en maklike ete wat by die koffietafel of buite in die tuin geniet kan word.

Voorgereg

Biltongsmeer met blitsige hartjiebeskuitjies

resepte,valentynsdag
Foto: Misha Jordaan

Hoofgereg

Japtrap-hoenderpizza met kruieolie

resepte,valentynsdag
Foto: Misha Jordaan

Nagereg  

Sjokolade-heuningkoektruffels

resepte,valentynsdag
Foto: Misha Jordaan

SPYSKAART 2: HEERLIK EN HEILSAAM

Deelkos bly ’n wenner op ­Valenstyndag. Maak dié spyskaart vir ’n gesellige aand.

Voorgereg 

Gebakte camembert met bessieblatjang

gebakte camembert
Foto: Misha Jordaan

Hoofgereg

Vurige pastapan vir twee

pasta
Foto: Misha Jordaan

Nagereg 

Mikrogolf-sjokolade-koffiepoedings

resepte,valentynsdag
Foto: Misha Jordaan

SPYSKAART 3: ROMANTIES EN DEKADENT 

Luukser en ideaal vir ’n romantiese kersligete.

Voorgereg 

Steurgarnaal-en-avokadoslaai

resepte,valentynsdag
Foto: Misha Jordaan

Hoofgereg

Steak met pienkpeperkorrels en whiskey-sampioensous

resepte,valentynsdag
Foto: Misha Jordaan

Nagereg

Sitrus-panna cotta

resepte,valentynsdag
Foto: Misha Jordaan