4 heerlike resepte uit die Verre Ooste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vinnige seekossop. Foto: Jacques Stander
Vinnige seekossop. Foto: Jacques Stander

Die wêreld se vier grootste kosstreke, die Mediterreense gebied, Noord-Afrika en die Midde-Ooste, die Verre Ooste en Indië, het elk prominente geure en werk met spesifieke bestanddele, kruie en speserye om hul kos uniek te maak.

Ons kyk na die geurprofiel van Oos-Asië. 

Soja- en vissous, gemmer, wasabi, klappermelk, koljanderblare en lemmetjies is van die gewildste geurmiddels in lande soos China, Taiwan, Japan en Thailand. Beproef ons resepte vir sop, roerbraai, kerrie en soet-suur vark.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees