Eenvoudig en vaal op die bord? Watwou, dié veelsydige groente geniet deesdae sterstatus – beproef een van ons kreatiewe geregte en proe self hoe lekker dit kan wees.
1. BLOMKOOLPASTEI MET GROENSOUS
2. BOEREWORSSTOWE MET BLOMKOOL-KLUITJIES
3. BLOMKOOL-SCHNITZELS MET CHEDDAR
4. HEERLIKE CAPRESE-SLAAI MET GEROOSTERDE BLOMKOOL
5. SLAAIBAKKIES MET KLEWERIGE BLOMKOOL
Kom neem deel aan die gesprek
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET