1. Graanvlokkie-hoenderkiëf

Probeer hierdie heerlike dis met ertjies. 

resep,graanvlokkie,hoender
Graanvlokkie-hoenderkiëf. Foto: Jacques Stander

2. Groente met 'n polenta-krummel en groensous

’n Pikante groenkruiesous word saam met dié brosgroente voorgesit.

groente,resep,polenta
Groente met 'n polenta-krummel en groensous. Foto: Jacques Stander

3. Karringmelk-krummelhoender

Die karringmelk verseker dat die hoender sappig en geurig bly, en saam met die meelkrummel is dit ’n ware wenner.

resep,karringmelk,krummel,hoender
Karringmelk-krummelhoender. Foto: Jacques Stander

4. Bros varkschnitzels

’n Ou gunsteling, maar tog so lekker!

resep,vark,schnitzel
Bros varkschnitzels. Foto: Jacques Stander

5. Mossels met knoffelkrummel

Maklik en vinnig. Hierdie happie is ideaal om ’n ete-partytjie mee af te skop.

resep,mossels,krummel
Mossels met knoffelkrummel. Foto: Jacques Stander
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!