Die tweeling Gadija Sydow Noordien en Fatima Sydow is bekend vir die heerlike Kaaps-Maleise geregte wat hulle in hul televisiekosprogram, Kaap, kerrie en koe­sisters, berei. Hier deel die susters nog 'n paar geheime uit hul kombuis op die Kaapse Vlakte.

1. Groentebrijani

Groentebrijani. Foto: Misha Jordaan
Groentebrijani. Foto: Misha Jordaan

2. Hoender-en-botterboonkerrie

Hoender-en-botterboonkerrie. Foto: Misha Jordaan
Hoender-en-botterboonkerrie. Foto: Misha Jordaan

3. Masalastokvis

Masalastokvis. Foto: Misha Jordaan
Masalastokvis. Foto: Misha Jordaan

4. Bollas

Bollas. Foto: Misha Jordaan
Bollas. Foto: Misha Jordaan

5. Geskroeide vermicelli

Geskroeide vermicelli. Foto: Misha Jordaan
Geskroeide vermicelli. Foto: Misha Jordaan

Skakel in
Kaap, kerrie en koesisters word Donderdae om 17:30 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai. ’n Nuwe seisoen begin op 9 Januarie 2020 en sal Donderdae om 18:00 uitgesaai word.

Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.