Lientjie Wessels, die sjef wat aan die derde seisoen van die kykNET-kookreeks Kokkedoor deelgeneem het, hou van sterk geure wat sy rojaal inspan om internasionale smake aan Suid-Afrikaanse kos te gee.

Die hoofstukke in haar eerste kookboek, Geure, is dan ook volgens bestanddele soos asyn, gemmer, sitrus, knoffel, olyfolie, speserye, neute, blomme, sumak en tamaryn ingedeel.

lientjie wessels
Lientjie Wessels is die skrywer van die kookboek Geure. Foto: Donna Lewis

Met dié geure slaan sy heerlike geregte aanmekaar sodat elke bord kos ’n lekker smaakverrassing is. Hier is ’n paar resepte uit haar boek.  

1. BEESKRUISSKYF MET GEPIEKELDE RADYSE EN SUURLEMOEN-AARTAPPELS

beeskruisskyf
Foto: Donna Lewis

2. SOET-EN-SUUR-LAMSRIBBETJIE

lamsribbetjie
Foto: Donna Lewis

3. GEVULDE HOENDERBORSIES MET BULGURKORING 

hoender
Foto: Donna Lewis

4. GEROOSTERDE MURGBENE MET GEPIEKELDE UIESALSA 

murgbene
Foto: Donna Lewis

5. PAMPOENKOEK MET RUM-EN-HEUNINGJOGURT

pampoenkoek
Foto: Donna Lewis


  • Die prys was korrek met druktyd en is onderworpe aan verandering sonder voorafkenninggewing