Dagoudbrood is nuttig om van slaai tot poeding te maak. Ons wys jou hoe om dit in te span wanneer maandeinde nader kruip en die beursie dun is.

1. FRANSE ROOSTERBROODBAKKIES 

franse roosterbrood
Foto: Misha Jordaan

2. SEEKOSGEBAK MET KRUMMELBOLAAG 

seekosgebak
Foto: Misha Jordaan


3. BROOD-EN-HOENDERSLAAI

slaai
Foto: Misha Jordaan

4. SPOGGERIGE BROODPOEDING

broodpudding
Foto: Misha Jordaan

5. VEELSYDIGE ONTBYTSTRATA

ontbyt
Foto: Misha Jordaan