In Kokkedoor word 'n span bestaande uit die land se beste onthou- en kinkelkok gesoek.
Dertig kokke het vanjaar die stryd aangepak, en eindelik was dit die Bloemfonteinse onthoukok Wilhelmina Thirion Garção en haar kookmaat, die kinkelkok Pasch du Plooy van Oranjeville in die Vaaldam-distrik, wat die goue middeweg tussen die kos van gister en die geure van môre kon vind.
1. Geroosterde varklies
Jy kan die vleis laat ontbeen as jy wil.
2. Koeskoesslaai met tamatie en granaat
'n Eenvoudige slaai, maar regtig heerlik.
3. Oosterse geroosterde eend
Jy kan ook hoender gebruik.
4. Sjokolade-torte
Kan jy ooit genoeg sjokoladekoekresepte hê? Hierdie een bevat geen meel nie en bak stadig tot net gestol. Dis dekadent en ryk.
5. Maltabella-fudge
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET