Sophia Lindop het op die dorpie Douglas in die Noord-Kaap grootgeword as die dogter van ’n Libanese pa en Afrikaanse ma.

Haar enigste verbintenis met Libanon was deur kos, want sy het as kind graag tyd in haar familie se kombuise deurgebring. ’n Belofte aan haar pa op sy sterfbed twee jaar gelede het haar na die land van haar voorsate teruggeneem.

Haar boek Going Home is vol stories en resepte uit dié Midde-Oosterse land. Deesdae reël sy ook kostoere na Libanon en bied kookklasse by haar huis in Kaapstad aan. 

1. HOENDER-EN-ARTISJOKPASTEI

Going Home
Foto: Hein van Tonder

2. PILAF

Going Home
Foto: Hein van Tonder

3. HOENDER MET GROEN OLYWE EN INGEMAAKTE LEMMETJIES

Going Home
Foto: Hein van Tonder

4. TUNA-OLYF-EN-ARTISJOKTERT

Going Home
Foto: Hein van Tonder

5. GEBRAAIDE HOENDERKEBABS (Shish tawook)

Going Home
Foto: Hein van Tonder

6. MISCHU SE MA SE EIERVRUG-EN-KEKERERTJIEBREDIE

Going Home
Foto: Hein van Tonder

7. APPELTERT (Tiffah)

Going Home
Foto: Hein van Tonder

8. VRUGTIGE BAKLAWA-SAMOESAS

Going Home
Foto: Hein van Tonder
Going Home
Going Home deur Sophia Lindop; Foto’s: Hein van Tonder; uitgegee deur Annake Müller Publishing; R450. Foto: Hein van Tonder


DIE PRYS WAS KORREK MET DRUKTYD EN IS ONDER­WORPE AAN VERANDERING SONDER VOORAFKENNISGEWING.