1. SPINASIE-DOLMADES

Foto: Misha Jordaan

BONUS: KITS-GEMARINEERDE OLYWE AS ’N HAPPIE

Foto ter illustrasie: Getty Images/Gallo Images
Foto ter illustrasie: Getty Images/Gallo Images

2. ROMERIGE HUMMUS MET SESAMOLIE EN VARS DILLE

Tahini is ’n sleutelbestanddeel in ’n goeie Griekse hummus, maar is dikwels baie duur. Ons gebruik dus eerder ’n tuisgemaakte sesamolie in ons s’n vir ’n ekstra neuterige geur.

Foto: Misha Jordaan

3. VRYEVORM-SPANAKOPITA MET SUURLEMOEN

Spanakopita word tradisioneel in ’n groot oondbak gemaak en dan in porsies gesny of selfs in afsonderlike driehoektertjies gemaak. In dié resep maak ons ’n maklike vryevormtert wat sommer aan tafel in stukke gesny kan word.

Foto: Misha Jordaan

4. TUISGEMAAKTE PAN-PITAS

Hierdie pitas kan al ’n paar dae vooraf gemaak word. Stapel die pitas bo-op mekaar met ’n stukkie bak- of waspapier tussenin, draai goed in kleefplastiek toe of pak in ’n sakkie en vries tot nodig. Pak die pitas in ’n enkellaag op ’n bakplaat en verhit in ’n matige oond tot ontvries en warm.

Foto: Misha Jordaan

5. REUSE-LAMKEBABS MET MENTJOGURT

Foto: Misha Jordaan

6. GRIEKSE UITPAKSLAAI

Wat is ’n Griekse feestafel sonder ’n Griekse slaai? Met dié uitpakslaai kan elkeen self op die bord hul slaai aanmekaarsit. Om tyd te bespaar, kan die ­eiervrug al ’n dag of twee vooraf gemaak word en in die yskas gebêre word tot nodig.

Foto: Misha Jordaan

7. GEVLEGDE GRIEKSE PAASBROOD (TSOUREKI)

Hierdie gevlegde brode is ’n familie-affêre wat tot die kinders om die tafel sal laat saamdrom! Die brood verg ’n bietjie meer moeite en beplanning, maar die resultaat is ’n heerlike ligte spogbrood.

Foto: Misha Jordaan

8. BLITSIGE BAKLAVA

Soet, neuterig en heerlik bros! Sit hierdie stroopsoet lekkerny voor saam met ’n sterk koppie koffie as nagereg.

Foto: Misha Jordaan