In sy boek Tapas with Liam Tomlin fokus dié bekende sjef op ’n groot verskeidenheid smaaklike en gebalanseerde soet en sout geregte wat as geurige happies voorgesit word. Met verskeie nuttige wenke oor tegniek en hoe om geure die beste na vore te bring is dit baie maklik om al die heerlikheid in jou eie kombuis te skep.

1. GEBRAAIDE VARKLIES

Foto: Liam Tomlin
Foto: Liam Tomlin

2. UI-EN-SIDERSOP MET GRUYÈRE-ROOSTERBROOD

Foto: Liam Tomlin
Foto: Liam Tomlin

3. TAMATIETERT

Foto: Liam Tomlin
Foto: Liam Tomlin

4. SAGTE EN GEBRAAIDE POLENTA

Foto: Liam Tomlin
Foto: Liam Tomlin

5. WARM SJOKOLADEFONDANT

Foto: Liam Tomlin
Foto: Liam Tomlin

6. SUURLEMOEN-POSSET

Foto: Liam Tomlin
Foto: Liam Tomlin

7. OLIEBOLLE MET SUURLEMOENSTROOP

Foto: Liam Tomlin
Foto: Liam Tomlin

8. KERSIE-EN-AMANDEL-CLAFOUTIS EN SJOKOLADE-TRUFFELS

Foto: Liam Tomlin
Foto: Liam Tomlin

’n Geredigeerde uittreksel uit Tapas with Liam Tomlin deur Liam Tomlin; Foto’s deur Liam Tomlin (Struik Lifestyle, R479 by takealot.com). Die prys was korrek met druktyd en is onderworpe aan verandering sonder voorafkennisgewing.

Die Iers gebore Liam Tomlin het op 14 sy lyf sjef
Die Iers gebore Liam Tomlin het op 14 sy lyf sjef begin hou en woon sedert 2004 in Kaapstad.
Beskibaar by takealot.com
Beskikbaar by takealot.com