book-icon Uitgawe 11 Maart 2021

8 skitterende resepte met hawermout

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Wie het gesê jy mag nie poeding vir ontbyt eet nie? Beproef dié lipleklekker ontbyt­resep.

Hawermout kan vir ’n smullekker bros krummel bo-op ’n gebakte poeding gebruik word. Die krummel kan selfs in grootmaat gemaak en in porsies in die vrieskas gebêre word.

Hawermoutmelk in die winkels is peperduur. Ons sê jou hoe om jou eie spotgoedkoop tuis te maak. Hawermelk kan pleks van koeimelk in koffie, tee of poedings gebruik word. Ons maak ’n sjokolade-yskaspoeding met min moeite.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees