8 tamatieresepte met 'n heerlike Italiaanse kinkel

akkreditasie
Foto: David Briers
Foto: David Briers

Dié vars en vullende tamatie-broodslaai is ideaal vir ’n somermaaltyd op die stoep.

’n Ligte en geurige Italiaanse tamatieboontjiebredie. Ons gebruik cannelliniboontjies in hierdie resep, maar jy kan selfs botterboontjies of kekerertjies inspan.

Dié groente kan net so as ’n ligte maaltyd of as bykos saam met braaivleis of gebraaide hoender geëet word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees