1. GEKRUIDE HEEL VIS

paasfees,resepte
Foto: Misha Jordaan

2. PANGEBRAAIDE MASALA-SNOEK MET BROS UIE EN DRUIWEBLATJANG

paasfees,resepte
Foto: Misha Jordaan

3. SEEKOSLASAGNE

paasfees,resepte
Foto: Misha Jordaan

As jy jou familie vanjaar oor Paasfees met iets anders as piekelvis wil bederf, maak gerus ons lekker resepte.

4. VISPATEE MET KAASBESKUITJIES

paasfees,resepte
Foto: Misha Jordaan

5. MEDITERREENSE GEMARINEERDE SEEKOSSLAAI

paasfees,resepte
Foto: Misha Jordaan

6. STOKVISKEBABS MET SPINASIE-BOONTJIESLAAI

paasfees,resepte
Foto: Misha Jordaan

Ons maak nuwerwetse Paasbolletjies met brooddeeg en wys jou ook hoe om ’n lekker roomyspoeding met winkelbolletjies aanmekaar te slaan.

7. PAASBOLLETJIE-ROOMYSBROODJIES

Foto: Jacques Stander

8. PAASBOLLETJIE-ROLLETJIES MET ROOMKAAS-VERSIERSEL

paasfees,resepte
Foto: Misha Jordaan

Maak jou eie paasbolletjies

  • Knie 10 ml (2 t) gemengde speserye, 5 ml (1 t) fyn kaneel, 2,5 ml (½ t) fyn neutmuskaat, 125 ml (½ k) ligbruinsuiker en 250 ml (1 k) rosyne of sjokoladesplinters by 1 kg winkelbrooddeeg in.
  • Verdeel die deeg in 12 gelyke dele en rol bolletjies. Pak die bolletjies teen mekaar op ’n gesmeerde bakplaat. Bedek met ’n teedoek en laat 1 uur op ’n warm plek rys.
  • Meng 60 ml (¼ k) meel met ’n bietjie water tot ’n slap deeg en skep in ’n spuitsakkie.
  • Spuit ’n kruisie op elke rolletjie, indien verkies, en bak die rolletjies 20-25 min., of tot goudbruin en gaar, by 180 °C.
  • Verf met ’n bietjie verhitte heuning sodra die rolletjies uit die oond kom. Laat afkoel en sit voor.