Dit het klein begin. Anne­lien Pienaar, jare lank dosent in voedsel en voeding, het gevoel daar is darem te veel resepte op die internet wat nie getoets word nie.

Toe begin sy haar kosblog, Boerekos met ’n Twist, wat so gewild geword het dat ’n resepteboek met dieselfde naam uitgegee is.

Nou is daar ook ’n TV-program. Daarin deel sy haar vernuf en voedselwetenskapkennis met deelnemers aan die program en ook met kykers.

Boerekos met ’n Twist word van 9 April af om 18:00 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai.  

1. Pikante sjokoladetert

Foto: Jacques Stander.

2. Eierlose beskuit

Foto: Jacques Stander.

3. Stromboli

Foto: Jacques Stander.

4. Tunamousse

Foto: Jacques Stander.

5. Hoendersaté met pindasous

Foto: Jacques Stander.