Bevrore bessie-en-piesangjogurt

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

  • Plaas die piesangs in ’n bak van ’n voedsel­verwerker en pols tot fyn.
  • Voeg die suurlemoen­skil en jogurt by en pols tot goed gemeng. Voeg die heuning bietjie vir bietjie na smaak by.
  • Skep die mengsel in ’n plat bak en vries ’n uur. Krap die jogurt deurmekaar met ’n vurk en vries nog ’n uur. Krap weer met ’n vurk.
  • Plaas die bessies in die bak van ’n voedselverwerker en pols tot fyn. Nadat die jogurt 2 uur in die vrieskas was, giet die bessiemengsel oor en meng goed. Vries nog 2 uur.
  • Vir afronding: Sprinkel die amandelvlokkies oor die jogurt en sit voor saam met nog vars bessies. S

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees