Wenk
Party oondjies moet vooraf verhit word, terwyl ander sommer net so gebruik kan word. Maak seker jy lees die aanwysings van die oond deeglik voor jy dit gebruik.

1. PORTUGESE ­SPOGHOENDER

Die Portugese kén van speserye! Vir dié resep maak ons ons eie speserymengsel om die hoender te geur. Die lugbraaier verseker dat die hoender sappig bly en die velletjie bros.

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

2. MASALA-VISBURGERS

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

3. SOET-SUUR BLOMKOOL EN BEESVLEIS OP NOEDELS

Hierdie gereg is soortgelyk aan Chinese soet-suur vark, maar gesonder én lekkerder.

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

4. KLEWERIGE ­BOTTERSKORSIE MET GEROOSTERDE KEKERERTJIES

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

5. GEKRUMMELDE VARKSCHNITZELS OP MAROG

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

6. GEMARINEERDE ROOSMARYN­HOENDERKEBABS

Ons gebruik sommer roosmaryntakkies om die kebabs aan te ryg – dit gee ’n heerlike geur.

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

7. AMPER-’N-KOESISTER

Koesisters is geliefd in ons land. Dié weergawe het al die geure van koesisters, maar word glad nie in olie gebraai nie.

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

8. AARBEIKONFYT­ROLLETJIES

Hierdie konfytrolletjies verg min moeite en is ’n absolute wenner vir teetyd. Jy kan rondspeel met verskillende geure konfyt of vulsels.

Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan