Angama Mara, ’n restaurant met ’n asemrowende uitsig oor die Masai Mara-wild­reservaat in Kenia, is vyf jaar gelede oopgemaak. Al die maaltye word met vars vrugte en groente van plaaslike markte ­berei.

Out of an African Kitchen, ’n kookboek met hul gewildste resepte, het pas verskyn. Bederf jou huismense met dié maklike snoepgoed uit die boek.

1. KOMYNGEGEURDE LAMSKOFTAS MET EIERVRUG

kookboek,out of an african kitchen
Foto: Sam Linsell

2. UGANDESE ROLEX

kookboek,out of an african kitchen
Foto: Sam Linsell

3. BRIOCHE-KAASROLLETJIES

kookboek,out of an african kitchen
Foto: Sam Linsell

4. GRENADELLA-EN-GEMMER-YSTEE, MANGO-LASSIE EN PIENK LIMONADE

kookboek,out of an african kitchen
Foto: Sam Linsell

5. MASAI-HEUNINGKOEKIES

kookboek,out of an african kitchen
Foto: Sam Linsell

6. SAADBROOD WAT JOU LEWE VERANDER

kookboek,out of an african kitchen
Foto: Sam Linsell

8. SOUTKARAMEL-BROWNIES

kookboek,out of an african kitchen
Foto: Sam Linsell

9. GEROOSTERDE AMANDEL-EN-KARDEMOMROOMYS MET AMANDELBISCOTTI

kookboek,out of an african kitchen
Foto: Sam Linsell
kookboek,out of an african kitchen
OUT OF AN AFRICAN KITCHEN DEUR NICKY FITZGERALD; FOTO’S: SAM LINSELL; UITGEGEE DEUR STRUIK. R450.


DIE PRYS WAS KORREK MET DRUKTYD EN IS ONDERWORPE AAN VERANDERING SONDER VOORAFKENNISGEWING.