• Koekies: Meng al die bestanddele goed.
  • Verhit genoeg olie vir vlakbraai in ’n kleefvrye pan. Skep 3-4 hopies van die rysmengsel in die pan en maak effens platter. Braai oor matige hitte tot goudbruin. Draai om en braai tot die ander kant ook goudbruin is. Skep uit en dreineer op kombuispapier.
  • Braai:nog koekies tot die mengsel opgebruik is. Laat heeltemal afkoel.
  • Bêre in die yskas tot nodig.
  • Afronding: Smeer die koekies met die maaskaas en rond af met die avokado, ertjies en vars kruie, indien gebru

BÊRE: tot 1 week in die yskas