resep,see,tamatiesop
Foto's: Francois Pistorius

Op 'n duin knus langs die Langebaanmeer staan ’n blok­sementhuis, sy deure wyd oopgegooi en die sitkamermeubels op die stoep uitgedra om plek te maak vir die lang ry mooi gedekte bokkietafels.

In die oop kombuis met sy posbusrooi sement­tafel, gasstoof en trollies vol toorgoed skep Isabella Niehaus smulkos.

1. Heuning-en-mosterd-lamsnekkies

Theresa de Vries, Kokkedoordeel­nemer en deeg­koningin, se resep.

resep,heuning,mosterd
Heuning-en-mosterd-lamsnekkies. Foto: Francois Pistorius

2. Tamatiesop

Marietjie Koekemoer Swanepoel, mede­skrywer van die boek Smeul, het die resep in ’n kombuis op die Ramblas in Barcelona gaan haal.

tamatiesop
Tamtiesop. Foto: Francois Pistorius

3. Pissaladière (Franse uietert)

Probeer hierdie gesonde eksotiese dis tydens 'n kuieraand saam met vriende. 

uietert
Pissaladière (Franse uietert). Foto: Francois Pistorius

4. Viskoekies

Geniet hierdie heerlike viskoekies saam met ’n skyfie suurlemoen, knoffelmayonnaise of dalk ’n bessieblatjang.

viskoekies
Viskoekies. Foto: Francois Pistorius

5. Sjokoladetarte 

Die kookboekskrywer en kosblogger David Lebovitz, ’n Amerikaner wat in Parys woon, is een van Isabella se gunstelingkosmense.

sjokolade,tart
Sjokoladetart. Foto: Francois Pistorius
Kom neem deel aan die gesprek

Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe!