Is jy desperaat op soek na maniere om jou beursie teen die pynlike aanslag van die verhoging op belasting op toegevoegde waarde (BTW) te beskerm?

Hier is hulp.

Op sommige kos­produkte word BTW nie gehef nie; waarom dan nie daarmee kook nie?

Hier’s wenke oor hoe jy uit die BTW-vrye mandjie kan eet, asook resepte as inspirasie vir hoe jy die produkte in die kombuis kan inspan.

In die BTW-vrye mandjie

Foto: Gallo Images/ Getty Images.

Bruinbrood, mieliemeel, stampmielies, mielierys, droëmielies, droëbone, lensies, sardyne in blikkies, melkpoeier, suiwelpoeiermengsel, rys, groente, vrugte, groenteolie, karringmelk, bruin koringmeel, eiers en peulgewasse.

Sardynmoussaka

Foto: Gallo Images/ Getty Images.

Geurige bone-en-groentebredie

Foto: Gallo Images/Getty Images.

Broodpoeding met Amasi en gestoofde pruime

Foto: Gallo Images/ Getty Images.